Work
afskeid
Afskeid Afskeid is nooit maklik nie En ek vermy dit as ek kan Tog, nou, vasgekeer in ruimtes Van misverstand Wat bly oor? Waarheen gaan mens nou? Is daar terugkomkans? Of is die kans verbrou? Miskien in later dae Sal ons lag hieroor En wonder hoekom dinge So verward geraak het...
Text Size
Mode
afskeid
Afskeid
Afskeid is nooit maklik nie En ek vermy dit as ek kan Tog, nou, vasgekeer in ruimtes Van misverstand Wat bly oor?
Waarheen gaan mens nou? Is daar terugkomkans? Of is die kans verbrou?
Miskien in later dae Sal ons lag hieroor En wonder hoekom dinge So verward geraak het Ek hoop so
Kan jy my hoor? Of is ek klaar te ver? Miskien is ek nog Op die horison te sien.
Roep net en kyk…
(c) Leoni Venter 2000
