Writing Archive

Lee's Writing Archive

Browse the archive by topic, fandom, character, series, language, and status.

264 works found

Poem

Complete

UTC1

Black Label Blues Up the Creek sonder 'n Klip in sig En mens moet seker nie verwag Om dieselfde experience te kry As wat ons gewoond is nie Tog, behalwe vir die kennis van Waar ons behoort te wees Is dit nie bad nie... Dis net alleen En mens kan nie help Om te dink aan vorige...

Poem

Complete

UTC10

Tydbenutting Daar's 'n gloed op die horison En tussen die skadu's Van Karoo koppies Begin vols een-een sing Maar in die strate van die dorp Beweeg die laaste uiteinders Die straat af Op soek na vervoer En alhowel die nag lank was En die Godfather so vriendelik En die Klipdrift...

Poem

Complete

UTC11

Vroeg, O nee, dis nog laat En die bass-beat van die musiek En die le stage Wys duidelik die einde van nog 'n gig Maar die optrede van die kunstenaars Is duidelike bewys dat hulle Nie Klippe is nie Hulle pak op... en verdwyn Klippe sou op di tyd Lekker aan die kuier wees Met Lo...

Poem

Complete

UTC12

Dis interessant Hoe 'n pen en papier in Up the Creek Mense se aandag trek En ons moet elke keer Met relatief reguit gesigte s: "Nee, ons review nie die plek nie." Ons skryf maar net Want waar anders sal mens skryf Op 'n Vrydag- of Saterdagaand? Die kitaarkas lyk soos Taylor s'...

Poem

Complete

UTC2

Buite, in die donker nag Versteek agter die rook en mis En die gloed van die stad Moet daar nog sterre wees Ons het altyd gehoor Van konstellasies En supernovas Maar meestal sien ons net swart gate Toe, onverwags, breek daar Deur die ho wolke 'n helder lig, 'n baken Om op te f...

Poem

Complete

UTC4

Up the Creek Blues Sitting in Up the Creek Feeling depressed, feeling down Inspiration inevitably strikes With an almost audible thud As the evening progresses The paper slowly fills with Scribbles that interest fellow Audience members It must seem strange to those around But...

Poem

Complete

UTC5

Up the Creek without a Klip We need some help. 'Nuff said. Of course, it never stops there Downriver, people gather To stare down their noses at the Rocks They've built long and hard on their status Their fancy cars, their ballroom dinners And they pay to be entertained But do...

Poem

Complete

UTC6

Cowboy op Reis Soms wonder ek hoe die Cowboy Dit reg kry om elke dag Weer op sy perd te klim En verder in die stofpad af te ry Die pad is so lank en eensaam En die dorpies so ver uitmekaar Hoe weet die Cowboy waar hy is In die middel van die vlakte? Het die Cowboy sy pad uitge...

Poem

Complete

UTC7

Geduld Die wind Die nag En dit voel of alles wag Die klank Die lag Die wind is 'n vergete klag En die skrywer Pen in hand Probeer die woorde En emosies vang Kersvlam Stemme Sterre teen mure Note in die lug Alles gaan by my verby Want die eintlike rede - die motivering - Is nie...

Poem

Complete

UTC8

Up the Creek A stage Successively filled with Rocks Clever people Irish reels Too numerous to mention Stars on the wall Stars on the stage Stars on the floor Stars behind the bar Etienne's harmonica Quinn's piano Bronson's Black Label What more could one want Friendly company...